Waar ek al hierdie onderwerp raak gelees het op Wordpress is hier, hier en hier. Die een se siening is dat dit ‘n klug is (’n man), die ander ‘n realiteit (’n vrou) en die ander kyk na die humoristiese sy daarvan. Ewenwel, waaroor ek wonder is die gevolge van PMS en veral by die werkplek. [...]